Visuele ontwerp: Die sirkel

Ek is nou weer terug by Sutherland se blommetjies. By die huisie waar ons gebly het kon ek ‘n hele paar van die boustene van die ‘visuele ontwerp’ benadering tot fotografie afneem. Ek skop af met ‘n bossie Gazania blommetjies wat so ‘n mooi sirkel gevorm het. F16, ISO 200 en 1/15 sek. Kyk verkieslik op volgrootte.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2017 at 4:04pm

Dis te pragtig Josef.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 10:34am

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on November 14, 2017 at 9:40am

Sien jy nou......wie het nou gedink Sutherland het net sterre???? Pragtig en beslis die volmaakte sirkel Josef

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 8:22am

Dankie almal vir die kyk en positiewe kommentaar.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:39am

Wow! Josef goed gesien en geneem. Ek sien uit na die ander en leer by jou.

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2017 at 7:05am

Ek kan net sê Pragtig Josef!

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 7:00am

josef ñ perfekte sirkel motief wat jy baie goed uitgevoer het. WD!

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 5:45am

Dis pragtig en soos mens verwag met 'n sirkel, treffend! Baie goed gefotografeer. Mooi!

Comment by Anita du Toit on November 13, 2017 at 11:27pm

Sjoe!!! Dis nou netjies gedoen.. blomme is jou sterk punt! WD Josef!

Comment by Christa Snyman on November 13, 2017 at 9:53pm

Pragtige foto, kleurvol en skerp.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html