Tema: Nagfotografie. Verf met lig

30 sek by f8 en ISO 200. geverf met LED liggies. Boom by Kleinmond se strand.

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dankie Rika. Jy kan gerus kyk na die boek wat ek en Hennie geskryf het en op die hoofblad adverteer. Ek is bly jy vind FS nuttig. Ek leer ook nog elke dag.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Dit is vreeslik mooi, Josef!

Baie dankie vir die wenk by een van die foto's oor die swart drupper wat gebruik kan word om die agtergrond donker te maak, dit was nou 'n heerlike ontdekking waarmee ek lekker ge-eksperimenteer het.  Ek leer geweldig baie by fotoskool!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dankie Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Dit is nou puik.  Bekende boom op Kleinmond.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dankie Doretha en Elna. Elna - maak seker jy bring jou flitsie saam. Ek soek solank 'n boom!

Comment by Elna Geringer on Thursday

WOW........jy weet seker wat gaan ons Meimaand doen???????

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtig!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dankie almal van julle. Ek waardeer julle vriendelike opmerkings.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Ongelooflik mooi Josef!!!!!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Soos gesien deur die lens van ñ ou meester. Uitstekend gedoen Josef. Baie trefkrag in die pragtige boom. WD!!!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html