Visuele ontwerp 2: Die driehoek

Omdat ek die foto eerder as 'n rekordfoto beskou het ek die agterond min of meer ongeskonde gelaat. Onder plaas ek die weergawe waar die agtergrond donkerder is en daar dus meer kontras is. Besluit maar van watter een jou geval. Geneem by f13, ISO 200 en 1/180 sek.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Onderste een is die wenner.

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Ek hou veel meer van die onderste een. Die driehoek ontwerp is skaars, maar jy het dit baie goed gedoen. Ek glo almal gaan hieruit leer. Die foto is ook uitstekend uitgevoer. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on Tuesday

Josef dis altwee pragtige foto's.

Omdat die blomme en blare sterk uitstaan, sal ek nogal voorstel vir n ligter agtergrond

soos die bruin.

Comment by Josef Steyn on Tuesday

Dankie Tersia en Donald.

Comment by Tersia Weitsz on Tuesday

Sjoe Josef, beide is mooi en ek het heen en weer gekyk, ek moet sê ek verkies ook die onderste foto waar die agtergrond donkerder is. Mooi driehoek met mooi kleure

Comment by Donald Daniel Jacobs on Tuesday

onderste foto. Die blou en wit blommetjies bo trek aandag.......

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html