Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:15am

Goed gedoen, oulike foto.

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 9:13am

Spaghetti sal nooit weer dieselfde wees na hierdie foto nie. Baie mooi Lynne

Comment by Riaan on March 11, 2018 at 8:58pm

wow hier kom 'n Italiaanse dis met hierdie bondel spaghetti, baie oulik gedoen

Comment by Hennie Cronjé on March 11, 2018 at 6:56pm

Wat dit ookal is, dis pragtig! Dis asof die foto met jou praat en met ope arms ontvang! Baie mooi en goed uitgevoer.

Comment by Tersia Weitsz on March 11, 2018 at 4:34pm

n Bondel rou spagetti?  Oorspronklik en mooi

Comment by Anita du Toit on March 11, 2018 at 3:18pm

Dis pragtig en ek hou van die komposisie Lynne

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html