Baie dankie vir die kommentaar en raad by vorige foto. Dit word waardeer. Willie, dis waar in die Karoo kan mens tot rus kom.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:09pm

Die kleure is goed versadig en in sterk kontras met die agtergrond. Baie mooi Doretha.

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:45am
Baie mooi gedoen
Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:21pm

Perfek gedoen Doretha

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 7:44pm

Mooi agtergrond met skerp kleure.  Mooi geneem.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 7:00pm

Baie mooi Nederlandse vlag Doretha met goeie agtergrond, skerp fokus, beweging en ek hou ook van die effens skuins plasing van die vlagpaal.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:09pm

Dis baie mooi met pragtige kleure. Die effens skuins plasing van die vlagpaal gee die foto 'n meer informele karakter. Ook baie mooi eenvoud. Baie goed gedoen.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:55pm

Mooi een Doretha.

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:11pm

Baie mooi, Doretha.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 2:59pm

mooi foto Doretha

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html