Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:21pm

BAIE MOOI WD 

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 8:32am

Ek onthou hierdie soort kar, maar kan nie sy naam oproep nie. Baie goed verwerk, maar ek dink jy kan donker 'n fraksie donkerder maak. Verder baie mooi.

Comment by Elizma Fourie on April 15, 2018 at 9:07pm

Pragtige onderwerp, jammer die wit is bietjie uitgebrand veral voor op die kar en op sy dak. Miskien het dit gebeur met verwerking indien wel, bring die detail terug in die wit

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 15, 2018 at 8:29pm

Is dit n 'Nash"

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 15, 2018 at 8:28pm

uitstekend

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html