in n suurlemoen boom ,staan op stoel

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on September 12, 2017 at 12:29pm

Baie mooi geneem onder omstandighede Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 11, 2017 at 11:42pm

Die probleem hier is nie die stoel nie maar ek moes my arms uitstrek bokant my kop en in die skermpie kyk met my kop agteroor .... nie meer so stabiel op my bene en arms in die lug werk nie. sal weer na n dag of 2 probeer, wil nie die duif so baie ontstel nie 

Comment by Tina le Grange on September 11, 2017 at 9:04pm

Donald, Dankie vir die foto onder wat perspektief gee

Die takkies bind mooi wat soort van eenvormigheid gee.

Comment by Josef Steyn on September 11, 2017 at 5:56pm

Ek verwonder my altyd aan hulle primitiewe neste!

Comment by Hennie Cronjé on September 11, 2017 at 5:52pm

Dit lyk my die stoel was nie te stewig nie, want die fokus is bietjie sag! Maar die komposisie is goed met die regte beligting. Miskien kon jy hierdie foto genoem het "potensiële energie" of so iets!

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 11, 2017 at 4:48pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html