Kleinmond Okt. 2017.

Views: 73

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 8:58pm

Pragtig, Josef!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 4:52pm

Dankie Elna, Tersia, Gerrie en Rika.

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 3:50pm

Dit is pragtig! Sag en delikaat.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:02pm

Vreeslik mooi, mooi beplan en geneem.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:11pm

n Stadige spuitfonteintjie in die see. Pragtig Josef

Comment by Elna Geringer on February 13, 2018 at 12:04pm

Ag ja......eendag as ek groot is gaan ek dit reg kry.......pragtig Josef

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 9:34am

Dankie almal van julle.

Comment by Vida van Schalkwyk on February 13, 2018 at 7:50am

beslis 'n weer-kyk foto, woww!!

Comment by Albertyn Potgieter on February 13, 2018 at 7:39am

Well done Josef!! Treffende sluiterspoed en mooi eenvoud wat die oog dadelik vestig op die water wat oor die rots stroom!

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 7:20am

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die komposisie is ook baie goed met goeie beligting. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html