Onlangs by Kleinmond geneem. Sluiterspoed 1 sek. Kyk gerus op volgrootte.

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on February 12, 2018 at 5:26pm

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on February 12, 2018 at 10:48am

WOW......

Comment by Josef Steyn on February 10, 2018 at 7:33pm

Dankie Tina.

Comment by Tina le Grange on February 10, 2018 at 2:42pm

Josef dit tref my ook, die voorste donker rotse wat na agter al ligter raak en die 1sek het sy werk baie goed gedoen.  Dankie vir die verstelling.

Comment by Josef Steyn on February 10, 2018 at 11:53am

Dankie almal. Sal kyk hoe lyk hy Hennie.

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:27am

Prag foto Josef

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:36am

Ongelooflik mooi Josef!!

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:19am

Sjoe Josef!!!! Ongelooflik goed en mooi

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:57am

'n Skitterende foto - pragtig! Die subtiele rotse in die agtergrond is baie mooi. jy kan kyk hoe die foto vertoon as jy die horisontaal omdraai - miskien beter. Maar soos dit is, is dit pragtig.

Comment by Adriaan Loots on February 10, 2018 at 7:05am

Dit lyk asof jy dit by die noordpool afgeneem het, puik gedoen Josef

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html