Geskiet teen 1/750 sek.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on February 14, 2018 at 6:10am

Weer eens daardie pragtige lig op die brander wat breek, Josef puik foto en ek stem ook saam oor die voëls. WD!

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:14pm

Pragtig, stem saam oor die voels. 

Comment by Johan Ayres on February 13, 2018 at 8:24pm

Pragtige temafoto. Ek dink die drie voëls doen nogal iets vir die foto, al maak hulle slegs 'n klein deeltjie uit van die geheelbeeld.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html