Geskiet teen 1/750 sek.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on February 16, 2018 at 4:17pm

Dankie almal vir die kyk en kommentaar.

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:08pm

Baie goeie aksie Josef; ek stem saam oor die drie voëls.

Comment by Elna Geringer on February 15, 2018 at 1:23pm

Puik gedoen Josef

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:29pm

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 2:02pm

Pragtig Josef en goeie tydsberekening.  Die voëltjies in die branders gee daardie ekstra trefkrag.

Comment by Josef Steyn on February 14, 2018 at 12:34pm

Dankie aan almal wat gekyk het.

Comment by jan jordaan on February 14, 2018 at 9:18am

MOOI FOTO 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:25am

Dit is nou goeie tydsberekening, pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2018 at 7:50am

Dis pragtig! Goeie kontras, met uitstekende beligting, beide op die wit en donker Mooi skerp ook. Interessant die voëltjies half in die brander.

Comment by Tersia Weitsz on February 14, 2018 at 7:46am

Water mooi gevries, mooi foto Josef

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html