As n mens die man se bek wil bevredig sal jy baie en baie groot lande moet saai.

Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 15, 2019 at 6:57pm

Baie mooi foto van ń Indrukwekkende masjien. Mooi Hans!

Comment by Tina le Grange on May 15, 2019 at 5:25pm

Hans en toe kry jy nog selfs klein sterretjies op die boonste deel van die ruit.

Puik; ek geniet jou reeks.

Comment by Johan de Beer on May 15, 2019 at 11:16am
Mooi foto van die Masjien!
Comment by Josef Steyn on May 15, 2019 at 10:28am

Hy vat wragtig baie wyd. Wat 'n monster!! Dankie vir hierdie mooi reeks.

Comment by Rika Schoeman on May 15, 2019 at 10:18am

Wat 'n kleurvolle monster. Baie interessant Hans.

Comment by Hennie Cronjé on May 15, 2019 at 9:49am

 Hierdie ding stroop van Walvisbaai tot Durban in een slag! Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 15, 2019 at 8:33am

Baie goed in jou foto ingepas en mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on May 15, 2019 at 5:08am

Dis omtrent groot!  Dubbeld die breedte van wat ons gewoond is, pragtig Hans.  Jy laat my nou dink, Nampo tans aan die gang, sal darem graag wou sien wat se monsters daar is!

Comment by Elna Geringer on May 15, 2019 at 3:43am

Goeiste.....dis omtrent 'n monster van 'n gedoente. Jy het net reg gestaan om die hele masjien in die raam te kry Hans. Oulik

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html