"Black-faced Cuckoo-shrike",met n olyf in sy bek

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on May 16, 2019 at 8:52pm

Goeie foto Hans! Die ogie blink mooi en dan olyf in die bek is bonus.

Comment by Josef Steyn on May 16, 2019 at 10:29am

Uitstekende foto Hans.

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2019 at 9:26am

Mooi eenvoudige agtergrond en die bessie (dit lyk vir my na 'n bessie?) in die bek is 'n bonus.

Comment by Pine on May 16, 2019 at 8:17am

Baie Mooi geneem Hans.

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2019 at 7:19am

Mooi gesien en gefotografeer. Pragtige eenvoud en kontras, met skerp fokus. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2019 at 6:49am

Hans pragtig en veral met die olyf in die bek. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2019 at 5:03am

Die swart gesiggie maak dit moeilik, maar jy het hom blinkoog met 'n blink olyf gekry, pragtig Hans

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html