IMG_4317b

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 14, 2017 at 10:52pm

dankie almal

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 3:47pm

Baie interessant hoe die erspektief foto hieronder 'n mens se waarneming aanvul. As ek slegs na die boonste een gekyk het sou ek die item as klein ge-interpreteer het terwyl dit eintlik redelik groot is. Dit wys aie mooi die belangrikheid van die inbring van iets om perspektief te gee.

Comment by Elna Geringer on November 14, 2017 at 9:32am

Dit lyk soos 'n baie groot lamp se basis. Agtergrond mooi skoon gemaak Donald

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:44am

Baie goeie foto, mooi eenvoud en kontras in kleur.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 5:53am

Wat sou dit wees? Dis pragtig en baie goed gefotografeer met 'n goeie agtergrond. As mens die boonste met die onderste foto vergelyk, sien mens mooi hoe belangrik agtergrond is.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 14, 2017 at 12:12am

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html