IMG_4367

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on November 15, 2017 at 8:54pm

Baie mooi.

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 8:48pm

Pragtige foto, Donald.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 15, 2017 at 8:28pm

Dankie almal. Dis n DKW (auto union) as ek reg onthou . Weet nie of dit 3 silinders het nie. Was by n stokperdjie uitstalling in Graaf Reinet. Baie ou voertuie gewees

Comment by Neville Hein on November 15, 2017 at 8:07pm

Pragtige 3 silinder DKW as ek reg is Donald.

Comment by Dine Potgieter on November 15, 2017 at 7:09pm

Baie mooi - ek het eendag so 'n groep motors in Fouriesburg teegekom. Dit was opvallend hoe goed opgepas en versorg die motors was.

Comment by Pieter Steyn on November 15, 2017 at 6:47pm

Baie mooi een Donald

Comment by Rassie van Graan on November 15, 2017 at 5:38pm

'n Gesogde motortjie van sy tyd!  Nogal duur gewees!  Mooi herhinneringe!

Comment by Josef Steyn on November 15, 2017 at 5:31pm

Hy is regtig baie goed opgepas!

Comment by Hennie Cronjé on November 15, 2017 at 4:35pm

Was hierdie nie wonderlike karretjies nie! 'n Pragtige foto. Baie goed gedoen.

Comment by Ronnie Bresser on November 15, 2017 at 12:24pm

Baie mooi Donald jy vat my darm nou jare terug my oom het een gehad.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html