IMG_4512

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday
Ek is bly dat almal die foto geniet het. Dankie vir die kyk,like en kommentaar.
Comment by Neville Hein on Friday

Baie mooi Donald.

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtig Donald met mooi skerp fokus.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtig Donald

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Hierdie foto is baie goed sonder enige tekortkominge. Mooi skerp, maar moontlik 'n fraksie onderbelig. Die blomme kontrasteer baie mooi teenoor die donker agtergrond. Baie mooi!

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Baie mooi Donald

Comment by Doretha Kock on Thursday

Pragtig, Donald.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Vir my mooier as die gister s'n.  Goed geneem.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Op VS vertoon hierdie foto baie mooi. Ek wonder of hierdie as primêre / sekondêre kan deurgaan????? Ek gaan weer kom kyk

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Fokus pragtig op linkerkantste blom en staan dit mooi uit teen swart agtergrond, mooi gedoen

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html