IMG_4707

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Sunday

Mooi probeerslag, Donald.

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Goed gedoen, nie geweet julle kry ook sulke swaar weer nie.

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Regte oomblik vasgevang Donald.

Comment by Johan Ayres on Sunday

Pragtig vasgevang!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Sunday

dankie almal. fokus is moeilik omdat daar nie werklik iets is om te fokus op nie maar Hennie is reg dis uit die hand geskiet

Comment by Elna Geringer on Sunday

Ditto met Hennie maar ten minste het jy probeer Donald. 

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Mooi gevang! Daardie groot straal is darem angswekkend! Die fokus is nie 100% skerp nie, waaruit ek aflei jy het die foto vryhand geneem. Omdat dit donker is, moet mens 'n driepoot gebruik.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html