Grootwaterhoender ,vleie Wildernis

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 8:06pm

Pragtig!

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:32pm

Dis baie interessant dat die Waterhoender se weerkaating feitlik dood stil is teenoor die riffels van die water om hom. BGG Johan

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:23am

Mooi patrone en sterk kleure goeie foto.

Comment by Tersia Weitsz on November 9, 2018 at 8:20am

Mooi met sy weerkaatsing

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 8:14am

Die weerkaatsing is baie mooi. Goed gedoen Johan!

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 7:25am

Dis pragtig! Baie mooi skerp met goeie beligting. Die werkaatsing gee daardie ietsie ekstra om dit ‘n spesiale foto te maak. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 6:20am

ñ pragtige foto Johan met mooi abstrakte agtergrond. WD!

Comment by Johan Ayres on November 9, 2018 at 1:10am

Baie mooi foto en weerkaatsing.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:33pm

Pragtig!

Comment by Vida van Schalkwyk on November 8, 2018 at 8:15pm

love it!! weerkaatsing maak jou foto spesiaal!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html