Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on January 12, 2019 at 9:22am

Die lae lig werk vir my goed by die items want dit gee dit 'n antieke voorkoms.

Comment by Bruwer Burger on January 12, 2019 at 8:42am

Mooi foto Odette.

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2019 at 2:52pm

ñ Pragtige foto Odette, jy wys net genoeg om die kyker nuuskierig te maak, na my mening goed uitgevoerde Low Key foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on January 11, 2019 at 11:28am

Oulik Odette.

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2019 at 11:07am

Dis nou treffend!  WD Odette

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2019 at 10:42am

Dis pragtig met die subtiele lig op die objekte en baie donker rondom. Miskien moet jy die objekte (fokuspunt) effens meer belig, maar verder is die foto baie goed gedoen.

Comment by Vida van Schalkwyk on January 11, 2019 at 9:48am

well done!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html