Nog een van my mistige foto’s vanaf Tor Doone.

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on January 14, 2018 at 7:43pm

Dankie Tina.

Comment by Tina le Grange on January 14, 2018 at 6:54pm

Josef hierdie een is vir my die kersie op die koek;  pragtig die sagte kleure, skerp voorgrond en die mistigheid skep 'n besondere atmosfeer.

Ek hoop dat jy my en Coenie se verjaardagwense op facebook gekry het, indien nie, beste wense vir 'n baie gelukkige nuwe lewensjaar en baie kliek-kliek in jou ore.

Comment by Josef Steyn on January 14, 2018 at 7:44am

Dankie Christa.

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 10:08pm

Pragtige foto! Baie geluk met jou verjaardag, Josef. Mag dit 'n geseende jaar wees vir jou. Dankie vir al jou fotografie kennis wat jy so gereeld met ons almal deel.

Comment by Josef Steyn on January 13, 2018 at 9:04pm

Dankie Donald

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2018 at 2:23pm

mooi foto

Comment by Josef Steyn on January 13, 2018 at 2:18pm

Dankie Rika en Linda.

Comment by Linda Erasmus on January 13, 2018 at 2:01pm

baie geluk met die herdenking van jou geboortedag

Comment by Rika Schoeman on January 13, 2018 at 12:52pm

Baie geluk met jou verjaarsdag Josef, en mag jou fotografiese vermoëns van krag tot krag gaan!

Comment by Josef Steyn on January 13, 2018 at 12:01pm

Dankie Doretha, Gerrie en Elna.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html