Nog een van my mistige foto’s vanaf Tor Doone.

Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 13, 2018 at 9:10am

Net so mooi soos die al die ander. Josef baie, baie geluk met jou verjaardag. Mag hierdie dag, en die jare vorentoe, vir jou en Elsa net die beste inhou. Baie dankie ook vir al jou insette met ons fotos en al die raad wt jy so gereeld vir ons almal gee. Mooi dag

Comment by Gerrie Lambrechts on January 13, 2018 at 9:07am

Pragtig, vol atmosfeer.  Lekker verjaar.

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:43am

Josef, baie geluk met jou verjaardag en mooi wense vir die toekoms.

Comment by Josef Steyn on January 13, 2018 at 8:33am

Dankie aan almal vir die kyk.

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:32am

'n Fees vir die oog, Josef.

Comment by Rita Koen on January 13, 2018 at 8:16am

Wow Josef.  Pragtig.

Comment by Willie Schoombee on January 13, 2018 at 7:40am

Wel gedaan met die een Josef, gelaai met atmosfeer, Tor Doone op sy beste. Pragtig uitgevoer!!

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2018 at 7:26am

Dis pragtig, met 'n mooi voor- en agtergrond. Die mis  is ook reg belig en vertoon mooi wit. Baie goed gedoen!

Comment by Anita du Toit on January 13, 2018 at 12:49am

Baie mooi landskap Josef

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:09am

Pragtige foto van 'n besondere landskap - dit herinner aan Skotland.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html