Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on June 13, 2019 at 7:22pm

Mooi foto van hierdie Indrukwekkende skkap beeld!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 4:50pm

Dankie Hans, dit klink na avontuur.

Comment by Elna Geringer on June 13, 2019 at 1:09pm

Goeiste, ek sal graag sy storie wil hoor.....

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2019 at 12:07pm
Wow dankie vir die wys en inligting
Comment by Josef Steyn on June 13, 2019 at 10:59am

Indrukwekkende beeld van 'n baie nuttige skaapras! Dankie vir die wys.

Comment by Hans Myburg on June 13, 2019 at 7:30am

Gerrie, eers staal ,oorgetrek met oogiesdraad ,dan met sement geblaas ,ons het tot in sy kop geklim en by sy oe uitgekyk

Comment by Gerrie Lambrechts on June 13, 2019 at 7:18am

Mooi geneem.  Waarvan is dit  gemaak Hans?

Comment by Pieter Steyn on June 13, 2019 at 5:03am

Besig maar mooi een

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html