Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 24, 2019 at 1:54pm

Ek is maar dom met portret studie ek leer deur die kommentare op jou foto. Ek hou hiervan.

Comment by Hennie Cronjé on July 24, 2019 at 8:05am

Jy het pragtige emosie in hierdie foto ingebou. Daadie kyk van die model spreek boekdele. Mens kan baie daarin lees.  Mooi skerp ook op die oog. Die regterkant van die foto is meer donker en ek sal daardie deel as low key beskou. Low key dra altyd atmosfeer saam, wat pas by die emosie van die foto. Die linkerkant is helder en pas nie mooi in nie. Dis jammer - as jy daar ook 'n donker agtergrond gehad het, sou dit wonderlik gewees het. Die bietjie lig op haar hare aan die linkerkant is pragtig en baie welkom, gegewe die donker omstandighede. Dit was 'n goeie poging en ek hoop jy hou aan op hierdie tema.

Comment by Dine Potgieter on July 23, 2019 at 9:27pm

Mooi - daar is iets misterieus omtrent die foto.

Comment by Josef Steyn on July 23, 2019 at 7:56pm

Ane, jou model is pragtig en 'n mens kry die indruk van misterie. Die groot uit-fokus item in die voorgrond pla egter 'n bietjie.

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html