Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 3:02pm

Lieflike foto van die Bruinslangarend Bruwer

Comment by Karen Kemp on October 11, 2018 at 1:11pm

dis min wat mens detail van vere mooi sien op n swart..jy dit reggekry

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 8:08am

Puik Foto.

Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 7:29am

Uitstekende eenvoud en baie goeie fokus, veral op die oog! Goed gedoen Bruwer.

Comment by Anita du Toit on October 10, 2018 at 10:20pm

Wow dis pragtig Bruwer

Comment by Christa Snyman on October 10, 2018 at 8:40pm

Uitstekend, mooi skerp op die pragtige oog. Welgedaan Bruwer.

Comment by Johan Ayres on October 10, 2018 at 8:32pm

Uitstekende foto Bruwer, skitterende detail op die swart.

Comment by Hennie Cronjé on October 10, 2018 at 7:35pm

Pragtig en baie goed gefotografeer. Die komposisie is reg en tegnies is die foto uitstekend uitgevoer. Mooi!

Comment by Josef Steyn on October 10, 2018 at 7:20pm

Baie goed gedoen Bruwer.

Comment by Dawid Roos on October 10, 2018 at 6:30pm

Mooi skerp Bruwer..wg 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html