Dankie aan almal wat by my vorige foto aangedoen het. Ons was ‘n paar dae sonder telefoon en internet maar nou is alles darem weer aan die werk. Hoe lank dit gaan hou weet ek nie want die reën is weer op pad! Na die vorige bui het ek die bos ingevaar om fungi af te neem en ek het ‘n fees gehad. Ek plaas oor die volgende paar dae ‘n paar. Die kleurvolle tweetjies geskiet by f11 en 0,5 sek. More-aand sien julle die mooi detail op die groter een.

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:41am

Sulke klein kunswerkies met die mooiste kleure. Pragtig Josef.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:39am

BAIE MOOI 

Comment by Elna Geringer on March 14, 2018 at 9:46am

Ek het gewonder hoekom is jy so stil......pragtig gedoen Josef

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2018 at 8:34am

Die natuur is darem wonderlik, baie mooi Josef.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2018 at 8:28am

Dis pragtig met baie mooi kleure. 'n Mooi primêr - sekondêr. Goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on March 14, 2018 at 6:57am

Dis sommer baie mooi en ek sien uit na nog

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2018 at 6:16am

Goed uitgevoer Josef en ek kan net dink dat jy ñ fees gaan hê, pragtige foto! 

Comment by Johan Ayres on March 13, 2018 at 10:34pm

Pragtige komposisie en balans in die foto Josef, met baie mooi kleure en beligting.

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 9:41pm

Dis een van die wonders van die natuur en jy het dit mooi vasgevang Josef!

Comment by Riaan on March 13, 2018 at 9:31pm

oeee skitterend Josef, nou't jy al my onverdeelde aandag en ek kan nie wag vir die volgendes want hierdie is alreeds baie mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html