Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 4:19pm

'n Interessante toevoeging tot die reeks Eduard.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 11:18am

Dankie Eduard ek is maar dom en leer baie by jou.

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 10:58am

Die opstelling is goed en sy poseer interessant, maar mooi. Ten spyte van haar een hand bokant haar kop, is daar goeie lig op haar gesig. Tegnies is die foto goed uitgevoer en die agtegrond is goed. Jy kan net bietjie van die uit-fokus area heel links afsny. Verder baie mooi. 

Comment by Eduard Labuschagne on June 14, 2018 at 9:37am

Die strepe voor haar is leading lines! 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 9:08am

Ho Oe! ek weet nie vd strepe voor haar nie.  Sy staan nie vir my gemaklik teen die muur nie, lyk of sy dit moet regop hou.  Ek is maar dom met portret studie noem net wat ek sien en dink.  Gaan weer kom loer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html