Hoe kleiner 'n paddastoeltjie is hoe beter leen hy hom tot 'n foto met vlak velddiepte. Die outjie het uit 'n boomstomp gegroei en ek kon my so posisioneer dat die agtergrond redelik ver agter die fungus was. Hy was seker so tussen 0,5 en 1 cm deursnit. Ek het f2,8 gebruik en dit is nie onmoontlik dat hierdie foto 'n samstelling van twee foto's is nie.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Theresa Botma on June 12, 2018 at 8:59pm

Baie besonders. Kan amper nie dink dat dit so klein was nie. Laat my net besef 'n mens moet na die klein en die groot kyk en soek.  Dankie vir die detail.

Comment by Dine Potgieter on June 12, 2018 at 8:56pm

Pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html