strelende musiek vloei van die hotel stoep.... net n wys foto, daar is baie musiekante in die dorp

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 6, 2018 at 2:18am

Mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 5, 2018 at 7:38pm

hulle was daar om die oorsese besoekers (ou motors) te onthaal  

Comment by Tina le Grange on November 5, 2018 at 6:32pm

Oulik Donald; ek 'hoor' hulle en 'sien' 'n groot groep mense voor die hotel wat 'luister'  ♪♪♪

Comment by Gerrie Lambrechts on November 5, 2018 at 6:17pm

Oulike foto, musiek hou mens aan die lewe.

Comment by Hennie Cronjé on November 5, 2018 at 4:16pm

Baie mooi en interessant - sal graag die storie agter hierdie foto wou hoor.....

Comment by jan jordaan on November 5, 2018 at 8:14am

PRAGTIG 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html