nie vir kommentaar nie slegs wys.......... probleem met PSE so kan nie edit nie..... DIS n instelling elke jaar ... 2de wereld oorlog het op 11 Nov om 11 uur 1945 ge-end. Die tyd en datum word wereldwyd herdenk

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 13, 2018 at 10:28am

Pragtig Donald.

Comment by Tina le Grange on November 11, 2018 at 9:34pm

Dankie vir die wys Donald; ek is lief vir geskiedenis.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 11, 2018 at 8:02pm

nee Gerrie, die reling het na die 2de wereld oorlog tot stand gekom... alle soldate lewend of nie wat in oorloe betrokke was word op die dag en tyd vereer

Comment by Gerrie Lambrechts on November 11, 2018 at 6:50pm

Goeie een, is dit dieselfde tyd as die eerste wêreld in 1918 beëindig

Comment by Pieter Steyn on November 11, 2018 at 5:40pm

baie mooi een Donald

Comment by Hennie Cronjé on November 11, 2018 at 3:33pm

Dit het seker te doen met die herdenking van die eerste wêreldoorlog 100 jaar terug?

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html