die klompie ou motors kom almal van oorsee en reis deur die land. Die musikante het vir hulle musiek gemaak... agtergrond was besig met bome en huise
die donker onder is skadu van n gebou

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on November 8, 2018 at 12:12pm

BAIE BAIE MOOI WD 

Comment by Elna Geringer on November 7, 2018 at 3:47pm

Donald, ek hou meer van die boonste foto, onder foto lyk amoer onnatuurlik. 

Comment by Tina le Grange on November 7, 2018 at 1:49pm

Donald jy kan daar op Cradock begin klas gee met Photoshop; die agtergrond is netjies verbloem.

Gelukkig dat daar nog heelwat ou motors in ons land is wat goed opgepas word.

Fokus is mooi skerp.

Comment by Doretha Kock on November 7, 2018 at 12:22pm

Lief die reeks van jou.

Comment by Hennie Cronjé on November 6, 2018 at 6:33pm

Dis nou interessant dat hulle met hierdie motors deur die land toer. Hierdie een is pragtig met goeie verwerking. Jy het die agtergrond baie goed verbloem. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 6, 2018 at 6:26pm

Comment by Pieter Steyn on November 6, 2018 at 6:10pm

mooi een Donald

Comment by Rika Schoeman on November 6, 2018 at 5:55pm

Die wiel op die dak is nogal vir my interessant. Mooi ou motor Donald.

Comment by Karen Kemp on November 6, 2018 at 5:24pm

Eks mal oor die kar...hy't sy dae gehad! die uitsny bo lyk net vir my effe onnatuurlik...ek self sukkel erg met uitsny van besige agtergronde

Comment by Willie Schoombee on November 6, 2018 at 4:32pm

Donald gee ons ñ idee waaroor jou foto gaan!!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html