Kyk verkieslik op volgrootte.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 15, 2018 at 8:08pm

Ai dis mooi. PRAGTIG Josef

Comment by Martie Venter on September 15, 2018 at 1:25pm

Sjoe - wat 'n pragtige foto, Josef!

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2018 at 10:52am

Nie eers volgrootte nie maar nog groter!!! De detail en kleure uit die boeke uit mooi Josef!

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2018 at 8:21am

'n Mooi geboë lyn met pragtige kleure en sterk kontras teenoor die agtergrond. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2018 at 5:20am

Ek sekondeer....dit is puik uitgevoer Josef!!

Comment by Johan Ayres on September 14, 2018 at 10:59pm

Die een foto in hierdie reeks is pragtiger as die ander Josef. Ek hou baie van die komposisie wat jy hier gebruik het. Pragtige spel van lig en kontras. 

Comment by Dawid Roos on September 14, 2018 at 9:25pm

Regtig puik wg

Comment by Tina le Grange on September 14, 2018 at 8:42pm

Josef alles in hierdie toneel is super pragtig;  veels geluk!

Comment by Riaan on September 14, 2018 at 8:39pm

werklik 'n volpunt een hierdie Josef. die eerste indrukke is van die pragtige konttras tussen die blomme en die swart agtergrond

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html