f/5.6; 1/2000 sec.; ISO-250

Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on June 21, 2014 at 9:26pm

Uitstekend Elzaan! Aksie pragtig vasgevang en die beligting op die wit vere is baie goed gedoen.

Comment by Arno Cilliers on June 21, 2014 at 10:36am

Baie mooi Elzaan

Comment by Elma Coetsee on June 21, 2014 at 4:44am

Baie mooi Elzaan. VWD!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 20, 2014 at 7:43pm

Mooi Elzaan met die water wat so wegspat van die voete af.  Mooi skerp op die ogie.

Comment by Carl Joubert on June 20, 2014 at 6:15pm

Puik gedoen Elzaan.

Comment by Piet Nel on June 20, 2014 at 5:35pm

skerp Elzaan goed geneem

Comment by Pieter Steyn on June 20, 2014 at 3:06pm

baie mooi skerp een Elzaan

Comment by Hennie Cronjé on June 20, 2014 at 2:06pm

Pragtig! Die aksie is baie mooi en die fokus skerp. Die beligting is ook goed. Jammer jy kon nie die weerkaatsing heeltemal inkry nie, maar soos dit is, is dit ook goed.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html