Sudwala 666. Satan in aksie!

My laaste grotfoto. Nadat ek die oorblyfsels afgeneem het, het ek agter een van die stalagmiete weggekruip om te sien of ek nie dalk ‘n aksiefoto kon kry nie. Gedoriewaar, nie lank nie toe begin die ou vabond en een van sy slagoffers uit die vlamme te voorskyn kom! (My doel was om beide figure so weer te gee dat dit lyk asof hulle besig is om uit hul skuilplekke te manifesteer. Om daardie rede sal julle sien dat die ‘slagoffer’ en ook dele van die ou duiwel half deursigtig is.)

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Albertyn Potgieter on September 14, 2017 at 6:02am

Well done Josef. Het jou reeks geniet!! Net brawe manne kan 'n kamera so stil hou as die duiwel en sy trawante te voorskyn kom! Haha

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 13, 2017 at 9:58pm

baie mooi verwerking

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 8:45pm

Uitstekend, Josef ... skitterend verwerk.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 7:09pm

Dankie Magda, Hennie en Dawid.

Comment by Dawid Roos on September 13, 2017 at 6:56pm

Dit is regtig mooi gedoen...ja daai 666 Nr spel niks goed nie nê...wg

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 6:39pm

Wow Josef

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:39pm

Uitstekend gedoen!!! Jou uitbeelding is baie goed en die kleure treffend. Baie mooi!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html