Sudwala 666. Satan in aksie!

My laaste grotfoto. Nadat ek die oorblyfsels afgeneem het, het ek agter een van die stalagmiete weggekruip om te sien of ek nie dalk ‘n aksiefoto kon kry nie. Gedoriewaar, nie lank nie toe begin die ou vabond en een van sy slagoffers uit die vlamme te voorskyn kom! (My doel was om beide figure so weer te gee dat dit lyk asof hulle besig is om uit hul skuilplekke te manifesteer. Om daardie rede sal julle sien dat die ‘slagoffer’ en ook dele van die ou duiwel half deursigtig is.)

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Sunday

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on Sunday

WOW........stunning Josef

Comment by Josef Steyn on Friday

Dankie Jan en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Sjoe, jy laat my die foto behoorlik kyk!  Goed gedoen Josef

Comment by jan jordaan on Friday

SOOS JOU ANDER FOTOS, PUIK 

Comment by Josef Steyn on September 14, 2017 at 12:33pm

Dankie Doretha, Willie en Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on September 14, 2017 at 8:58am

Goed gedoen, laat mens net besef dat dit kan gebeur.

Comment by Willie Schoombee on September 14, 2017 at 8:50am

Josef wat ñ gruwelooslike prentjie wat hier afspeel. Ja ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose magte van die wêreld. Goed uitgebeeld.  

Comment by Doretha Kock on September 14, 2017 at 8:07am

Uitstekend en treffend Josef!

Comment by Josef Steyn on September 14, 2017 at 7:54am

Dankie Christa, Donald en Albertyn.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html