Sudwala 6. Oorblyfsels van verdwaalde toeriste!

Sudwala 6. Oorblyfsels van verdwaalde toeriste!

Nadat ek my groep verloor het, kyk ek op na die dak van die grot en sien hierdie bloederige plafon waar die oorblysels van verdwaalde toeriste hang! Hier het ek f5,6 gebruik en met 'n ISO van 3200 kon ek 'n sluiterspoed van 1/4 sek. kry. Uit die hand geskiet. Kyk gerus volgrootte.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 17, 2017 at 3:12pm

Dankie vir die kyk Elna.

Comment by Elna Geringer on September 17, 2017 at 3:03pm

Jy het omtrent jou "groep verloor" baie goed gebruik. Mooi gedoen Josef

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 3:28pm

Dankie Doretha en JJ. Doretha, ek kan omtrent 'n drama daaroor skryf.

Comment by JJ on September 13, 2017 at 2:56pm

Jou tegniese vernuf het jou 'n pragtige foto besorg!

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 2:45pm

Goed raakgesien en pragtig afgeneem, Josef. Nou vir die boek - Josef se Grot Stories.

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 2:12pm

Dankie vir die kyk Marenschia en Gerrie. Ek het net betyds ontvlug Gerrie!

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:38pm

Baie mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:13pm

Vreeslik mooi, ek dink ek sou hardloop.  ☺

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 12:24pm

Dankie Magda.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 10:10am

Baie mooi foto Josef.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html