hier het ek net 'n bitjie nader en laer gegaan om die mooi struktuurtjies te wys.
In die kommentaarboksie plaas ek 'n foto van 'n groot tros op dieselfde stomp.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:14pm

Sjoe ...weer 'n prag foto Josef.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 3:04pm

WOW.....dit was beslis die wag die moeite werd Josef. Dit is ongelooflik mooi

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 11:07am

Ek sê net DITTO!

Comment by Elaine de Bruin on October 12, 2018 at 9:46am

Wow dis pragtig!

Comment by Albertyn Potgieter on October 12, 2018 at 9:35am

Ek kan maar net sê AMEN op almal se kommentaar!! Ongelooflik skerp en jou kleurbalans is UITSTEKEND!!

Comment by Doretha Kock on October 12, 2018 at 9:33am

Ongelooflik mooi en puik gefotografeer.

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 8:33am

Die detail van die struktuurtjies se onderkante is ongelooflik mooi. Die herhaling van al die stuktuurtjies speel ook 'n belangrike rol in die foto. Goed gedoen Josef.

Comment by Anita du Toit on October 12, 2018 at 8:25am

Wow dis pragtig Josef!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 12, 2018 at 8:02am

Ai dit is darem mooi, pure 'wonderland'.

Comment by Adriaan Loots on October 12, 2018 at 7:57am

Pragtige delikate paddastoeltjies, baie mooi Josef

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html