Tema: Blomme

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 18, 2019 at 6:23pm

Jou lanklaas gesien Karen en hier verras jy ons met 'n lieflike sonnige blom met die gog as 'n bonus.

Comment by Elna Geringer on April 18, 2019 at 11:25am

puik gedoen Karen, tenspyte van baie skerp sonlig

Comment by Gerrie Lambrechts on April 18, 2019 at 10:22am

Puik Karen.

Comment by Josef Steyn on April 18, 2019 at 8:58am

Goed gefotografeer en aangebied. Mooi skerp en kleurvol.

Comment by Rika Schoeman on April 18, 2019 at 8:42am

Die geel is helder en pragtig en laat mens sommer lus voel vir die dag. Ook die sirkelmotief is altyd 'n wenner. Mooi Karen.

Comment by Hennie Cronjé on April 18, 2019 at 7:35am

Ai, maar dis pragtig! Dit is darem maar ‘n blom van die son. Baie goed uitgevoer met mooi helder kleure. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on April 18, 2019 at 6:44am

Die blom het die regte naam gekry Karen, mooi foto wat die son uitstraal. WD!

Comment by Anita du Toit on April 18, 2019 at 12:22am

Ek sien jy was in die skerp son, omdat jy nie detail in die onderste 2 blaartjies het ni4. Jy kon dit omseil het deur net onder die kern te krop... maar die gog doen dit vir die foto. Mooi skerp fokus gekry en die helder geel lyk so vrolik.. mooi  Karen!

Comment by Pine on April 17, 2019 at 8:21pm

Baie Baie mooi gedoen Karen !

Comment by Lynne Rapson on April 17, 2019 at 7:20pm

Wow! Dis baie mooi

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html