Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 7:14pm

Treffende hommeltuigfoto Morne. Baie mooi skerp.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:29pm

‘n Mooi en interessante foto vanuit ‘n “drone”. Mooi kleure met skerp fokus. Miskien moes jy die horisontale lyn effe meer eksentries geplaas het. Verder baie mooi!!

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:18am

Nogal gewonder of dit PE is, mooi gedoen, my oog moet net gewoond raak om n toneel van bo te sien

Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 10:12am

Dis baie interessant om die wêreld so van bo af te beskou!

Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:11am
Pragtige lyne en sirkels.
Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 10:08am

Ag lekker om jou en jou drone weer te sien, ek geniet jou foto's, dankie.  Mooi en goed geneem.

Comment by Morne Venter on July 12, 2018 at 8:43am
Shark Rock Pier, Port Elizabeth. Jammer ek het nooit die besonderhede by gestit nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html