Welcome to my humble abode

Views: 72

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Erika Kotze on October 15, 2015 at 4:32pm

Mooi gedoen!

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on October 15, 2015 at 7:51am

Pragtig!!!!

Comment by Pieter Steyn on October 15, 2015 at 4:19am

BAie mooi een ArrA

Comment by Dine Potgieter on October 14, 2015 at 9:58pm

Baie mooi, hier kan mens 'n kar afpak...

Comment by Carl Joubert on October 14, 2015 at 4:27pm

Baie mooi gedoen ArrA.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 14, 2015 at 12:06pm

Baie mooi beplan.  Dit voel dan vir my of jy so in die middel van die FotoSkolers se woonplekke is. Dalk kan ons eendag kom re-unie hou.

Comment by Magda vd Merwe on October 14, 2015 at 10:37am

Baie mooi

Comment by Anita du Toit on October 14, 2015 at 8:50am

Dis 'n goeie foto vir publisiteit.. plaas dit op internet!! Ek sal graag eendag daar wil tuisgaan. Pragtig gedoen A

Comment by Albertyn Potgieter on October 14, 2015 at 7:35am

Die hele toneel nooi die moëe reisiger om te kom rus. Goed gedoen met die naamborde en die paadjie wat die oog innooi tot by die boom (rustigheid). Well done en goed raakgesien!

Comment by Hennie Cronjé on October 14, 2015 at 7:23am

Die treffende hier is die goeie balans met die twee kennisgewings weerskante en die boom amper in die middel agter, wat diepte gee. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html