Baie dankie Gabriel en Elna vir die naam waardeer.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on November 21, 2017 at 9:32am

PUIK 

Comment by Rika Schoeman on November 21, 2017 at 7:37am

Pragtige foto!

Comment by Josef Steyn on November 20, 2017 at 7:10pm

Mooi Ronnie. Skerp en alles reg. Sou graag 'n highlight in die ogie wou sien.

Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2017 at 5:13pm

Pragtig en baie goed gefotografeer. Die beligting is eersteklas. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on November 20, 2017 at 1:41pm

Baie mooi detail Ronnie en ñ pragtige foto van die Geelbekwou!!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 20, 2017 at 1:18pm

Mooi geplaas en baie mooi detail op die vere, goeie foto.

Comment by Magda vd Merwe on November 20, 2017 at 12:46pm

Pragtige foto Ronnie

Comment by Tersia Weitsz on November 20, 2017 at 11:11am

Baie mooi foto Ronnie

Comment by Elna Geringer on November 20, 2017 at 9:59am

Yip met "Geelbek Wou. Pragtig gedoen Ronnie. 'n Hartseer feit is dat daar elke jaar minder en minder van hulle terug keer na RSA toe en die rede is omdat aard verwarming die lande waarheen hulle in Maart emmigreer, soveel warmer as gewoonlik  is en dus kom hulle nie terug nie. WD met 'n baie mooi foto

Comment by gabriel parsons on November 20, 2017 at 9:41am

Baie mooi foto Ronnie. Ek is nie seker nie maar dit kan n geelbek wou wees.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html