eerste slagoffer van hittegolf, het hom/haar in die straat gekry, bietjie water in die keel afgegooi,stukkie maalvleis in die keel af en vere en kop nat gemaak en in die badkamer geplaas om te herstel en toe vry gelaat…

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on January 17, 2020 at 5:47pm

Mooi skoot Donald, ons kort meer mense wat so betrokke raak n ń verskil maak! Mooi foto ook.

Comment by Tina le Grange on January 17, 2020 at 2:01pm

Ag hoe dierbaar van jou Donald om die outjie te red!

Mooi foto met die terugkyk wat die toneel ekstra mooi maak

Ek bewonder lede wat geduld het om agtergrond te verwerk; jy is 'n goeie voorbeeld vir my

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 12:15pm

Baie goeie werk gedoen met die reddingspoging Donald. Hopelik is die voël nou weer sterk genoeg.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2020 at 10:57am

Jy het jou goeie daad vir die dag gedoen Donald.

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2020 at 10:34am

Wonderlik dat jy kon  help Donald

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:51am

Dankie vir jou reddingspoging. Ek is bly dit was suksesvol. Die voël is baie mooi en goed gefotografeer. Jy het goed gedoen met die agtergrond. Daar's bietjie noise in, maar nie te erg nie. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2020 at 8:21am

Comment by Neville Hein on January 17, 2020 at 8:05am

Goed gedoen Donald.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html