Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2018 at 6:12pm

Hierdie foto is amper dieselfde as jou vorige een. Ook baie mooi met mooi kleure. Die fokus lyk hier nie heeltemal skerp nie - ek wou op volgrootte gaan kyk, maar daar is die foto piepklein. Jou vorige foto was egter die beter een afgesien van die fokus-vraag. Die rede is dat die deur en venster hier kompeteer om eerste plek. Dis iets wat mens altyd moet vermy. Daar moet net een duidelike fokuspunt wees.

Comment by Josef Steyn on July 16, 2018 at 5:53pm

Mooi temafoto Elsa.

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 16, 2018 at 4:11pm

mooi foto

Comment by Willie Schoombee on July 16, 2018 at 4:09pm

Goeie foto Elsa sou van bietjie meer kleurversadiging gehou het. Mooi voorgrond!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 16, 2018 at 3:29pm

Mooi beplan en geneem Elsa, ek hou vd kleure vd bakstene.

Comment by Herman Swanepoel on July 16, 2018 at 3:15pm

Mooi gedoen Elsa. Sal ook goed lyk in swart en wit.

Comment by Elsa crous on July 16, 2018 at 2:33pm

Dankie Ferdinand Ja ons land is so deur mekaar ons moet maar vorentoe kyk en hoop vir die beste

Comment by Ferdinand van der Merwe on July 16, 2018 at 2:23pm

Die boodskap van die murasie is duidelik. Verandering het dit veroorsaak. Altyd vorentoe die oue maak plek vir die nuwe kyk deur die venster na wat vorentoe wag

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html