Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elsa crous 17 hours ago

Baie dankie vir jul opinies  Ek het so lank laas fotos geneem maar sal nou weer probeer

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtige foto, Elsa! (stem saam oor meer kontras).

Comment by Herman Swanepoel on Saturday

Mooi foto, maar ook 'n hartseer foto.

Comment by Josef Steyn on Saturday

Ek kan amper se 'welkom terug!!'

Comment by jan jordaan on Saturday

BAIE BAIE MOOI 

Comment by gabriel parsons on Saturday

Baie mooi elsa

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Pragtig Elsa

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Lekker om jou weer te sien vreemdeling.  Baie mooi foto wat jy goed beplan het.

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Net nog iets: met 'n toneel soos hierdie moet mens effens onderbelig omdat hier meer donker as lig in die toneel is (donkerder as middelgrys). Hier sou ek die ligskuif op -1 geplaas het. Onthou die reël: lig ligter en donker donkerder (wat die kameraverstelling met die ligskuif betref).

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Hierdie is 'n pragtige toneel vir fotografie en jou komposisie is goed met die groot venster op 'n derde van regs. Die kleurversadiging is net te laag met lae kontras in kleur. Dit kan maklik op die rekenaar reggestel word.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html