Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 17, 2019 at 3:25pm

BAIE DANKIE VIR ALMAL SE KOMMENTAAR 

Comment by Tina le Grange on April 15, 2019 at 9:37pm

Jan die glas-vlerkies wys mooi prominent; weer eens skitterend!

Comment by Christa Snyman on April 15, 2019 at 8:46pm

Pragtige makrofoto, Jan.

Comment by Pine on April 15, 2019 at 7:05pm

Nog ń UITSTEKENDE een Jan !!! Jy het vir jouself ń hoë standaard gestel en jy handhaaf dit konstant. Baie geluk

Comment by Hennie Cronjé on April 15, 2019 at 6:06pm

Bietjie anders as jou gewone, maar ook pragtig en uitstekend uitgevoer. Die vliegie se wit en swart strepe saam met die rooi oë is pragtig. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on April 15, 2019 at 4:09pm

Jan wow wat ñ skitterende foto, ook wat die grootte van die formaat aanbetref. Uitstekend!! 

Comment by Werner Frylinck on April 15, 2019 at 3:16pm

Wow... sal graag wil leer hoe jy dit doen.

Comment by Rika Schoeman on April 15, 2019 at 2:22pm

Die vlerkies lyk so deurskynend en broos, mens kan jou verwonder daaraan. Baie goed gedoen Jan!

Comment by Anita du Toit on April 15, 2019 at 2:11pm

Die vlerkies het mooi kleure.. pragtige foto Jan!

Comment by gabriel parsons on April 15, 2019 at 12:56pm

Prag foto Jan Baie goed gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html