Nog een van die bronsbeeld in die Umfolozi,( ONDER= vir net kyk n nuwe spesie wat ek vir die eerste keer in n wildpark tesien gekry het ,foto is diep in die Umfolozi wildpark geneem )

Views: 29

Albums: wild

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on October 11, 2018 at 5:55pm
goeie hoek waaruit jy geneem het Hans
Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 3:45pm

Die halo bo om die renoster en bome doen die foto nie goed nie. Dis waarskynlik van te veel manipulasie op die rekenaar. Die spesie onder is bedreig, want die Chinese soek hulle velle vir wat ookal.....

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 2:47pm

Die halos is baie sterk en trek baie aandag, dis nogal jammer. Hans die donkies word gebruik om die stappers se bagasie te dra na die oornag hut toe. Glo my, hulle word gereeld vervang ags die leeus hulle nie uitlos nie

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 2:03pm

Haha...daai nuwe spesie het my jare se genot verskaf Hans....daar diep in die bosveld.

Pragtige beeld van die swart renoster .

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 1:02pm

Hou van jou komposisie Hans.. Mooi om so beeld te kan sien wg 

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 12:27pm

Deur laag te sak het jy baie prominensie aan die renosterbeeld gegee.

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2018 at 12:17pm

Die halos is seker agv die verwerking, pragtige beeld!  Is  die nuwe spesie om kos te wees vir die leeus?

Comment by Willie Schoombee on October 11, 2018 at 7:45am

Treffende beeld Hans, jammer van die "halows" om al die voorwerpe.

Comment by Hans Myburg on October 11, 2018 at 6:18am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html