Little Timbers.

Alhoewel ons herfs vanjaar nie so indrukwekkend as verlede jaar was nie, was daar tog hier en daar ‘n mooi toneel. Hierdie foto is gedurende ‘n bewolkte middag by een van Hogsback se baie groot tuine, Little Timbers, geneem. Kyk slegs op volgrootte.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on May 20, 2017 at 4:39pm

Dankie Magda. Dit is heerlik om in Hogsback te bly!!

Comment by Magda vd Merwe on May 20, 2017 at 3:49pm

Josef dis werklik n pragtige foto, ek sal daar wil bly.

Comment by Josef Steyn on May 20, 2017 at 2:20pm

Dankie Elna.

Comment by Elna Geringer on May 20, 2017 at 1:49pm

Jy het omtrent mooi raak gesien met die toneel Josef. VWD

Comment by Josef Steyn on May 20, 2017 at 1:08pm

Dankie vir die kyk Doretha en Susan.

Comment by Susan on May 20, 2017 at 1:04pm

Dit is pragtig Josef en nou verlang ek terug.

Comment by Doretha Kock on May 20, 2017 at 12:17pm

Te midde soveel skoonheid, kan mens net gelukkig wees. Pragfoto, Josef!

Comment by Josef Steyn on May 20, 2017 at 12:07pm

Dankie Gerrie

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2017 at 10:19am

OE!!! dit is ’n pragtige toneel en ewe pragtige foto.

Comment by Josef Steyn on May 20, 2017 at 9:04am

Dankie vir die kyk Tina, Donald, Pieter, Tersia en Jan.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html