Views: 72

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on July 23, 2019 at 9:39pm

Pragtig - ek kan my verkyk!

Comment by Christa Snyman on July 23, 2019 at 8:06pm

Skitterende foto met pragtige skerp fokus op die oog, Jan.

Comment by Johan Ayres on July 23, 2019 at 6:50pm

Skitterend, briljant.

Comment by Hennie Cronjé on July 23, 2019 at 6:28pm

Dit lyk asof hierdie by aan die rooi blaar vasbyt. Pragtige aksie en ook 'n pragtige foto. In alle opsigte baie goed uitgevoer.

Comment by Magda vd Merwe on July 23, 2019 at 6:26pm

Briljant Jan.

Comment by Tina le Grange on July 23, 2019 at 6:13pm

Sjoe Jan, skerp in geheel; weer eens baie geluk!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 23, 2019 at 2:30pm

Nog ’n mooi skerp een.

Comment by Rika Schoeman on July 23, 2019 at 1:56pm

Wow Jan! Skitterend gedoen.

Comment by Josef Steyn on July 23, 2019 at 12:26pm

Super mooi en goed gedoen. Jy moet geluk gewens word met die volhouding van die skitterende detail met foto na foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 23, 2019 at 8:04am
Sjoe Jan en net die bytjie se bek raak die rooi blaar, skitterende foto, super skerp met puik agtergrond

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html