Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:27pm

Marenschia wat my tref is die herhaling van die buffels met hulle horings in een lyn.

Regte tyd, regte plek !

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:12pm

Baie dankie aan almal vir kyk en kommentaar. Waardeer

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 1:56pm

Ek hou hiervan Marenschia, veral van jou verwerking.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:21am

Hoe dankbaar is hulle vir die lekker water.  Baie mooi foto.

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:38pm

Jy het sommer uitstekend gedoen hier Marenschia. Probeer gerus Hennie se voorstel.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 5:29pm

Lieflike toneel Marenschia

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 4:59pm

Dis pragtig met 'n baie goeie komposisie. Die kontraste is goed, maar hier kan nog bietjie gedodge word. Die grond agter die buffels en die olifant kan bietjie ligter kom. Verder baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:36pm

ñ Tipiese veldtoneel Marenschia, waar daar sommer ñ paar voorwerpe vasgevang is. Dit wil tog vir my voorkom of die foto nie heeltemal skerp is nie, moontlik van ñ afstand geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html