DORS VARKIE

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on September 18, 2017 at 2:48pm

Baie dankie vir die loer Gerrie.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:08pm

Puik Carl, al is ek nou een vir kleur is hierdie verwerking baie mooi.

Comment by Carl Joubert on September 13, 2017 at 8:48am

Baie dankie vir die loer Tina.

Comment by Tina le Grange on September 12, 2017 at 9:52pm

Uitstekend gedoen Carl;  veels geluk!!

Comment by Carl Joubert on September 12, 2017 at 9:47pm

Baie dankie vir die loer Christa en Johan. Die wit en swart fotos is n nuwe ding wat ek probeer:)

Comment by Johan Ayres on September 12, 2017 at 9:34pm

Sjoe, dit is 'n skitterende foto!

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 9:11pm

Hierdie is 'n wow-foto, Carl. WD!

Comment by Carl Joubert on September 12, 2017 at 8:31pm

Baie dankie vir die terugvoer Willie, Donald, Josef en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on September 12, 2017 at 5:56pm

Dis pragtig - 'n uitstekende verwerking. Ek hou baie hiervan. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:25pm

Die water wat drup en 'n kring vorm maak 'n uitstekende foto nog beter.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html