IMPI

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on Sunday

Baie dankie vir die loer Albertyn.

Comment by Albertyn Potgieter on Thursday

Hierdie s/w verwerkings van jou die laaste ruk is "impressive"!!! Baie mooi kontraste in hierdie rooibok portret en die vignetting rond dit baie mooi af!!

Comment by Carl Joubert on Wednesday

Baie dankie Johan, ek myself ook nie n kenner nie, ook net n amateur met n liefde vir fotografie. Het op FS baie geleer van die kenners, asook om almal se fotos te bestudeer en nuwe dinge te probeer. Voorspoed met jou makro fotos. Baie dankie ook vir Dawid en Christa vir die loer en terugvoer, word baie waardeer:)

Comment by Johan Ayres on Wednesday

Hierdie foto is uitstekend, Carl, baie geluk. Baie dankie vir jou mooi woorde by my vorige foto, ek verdien nie die lof nie, ek is net 'n amateur fotograaf wat my stokperdjie geniet. En jou woorde "as ek groot is" is baie vêr van die waarheid af. Wanneer ek groot is, wil ek natuurfoto's soos jy neem.

Comment by Christa Snyman on Wednesday

Sjoe, die verwerking is tops! Welgedaan, Carl.

Comment by Dawid Roos on Wednesday

Dink ook dit is baie mooi WG

Comment by Carl Joubert on Wednesday

Baie dankie vir die terugvoer Hennie, Marenschia, Gerrie, Anita, Willie, JJ en Josef.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Uitstekend Carl Ek kan net die ander opmerkings beaam.

Comment by JJ on Wednesday

WD met die verwerking!

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Carl dit raak net beter en beter. Hierdie is ñ uitstekende portret en die verwerking weer eens uit die boek uit. Jy kan gerus op forum bietjie vir ons inligting gee oor hierdie verwerkings, want dit werk uitstekend.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html